Cornel Wilde

Cornel Wilde
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kornél Lajos Weisz
Geboorte (1912-10-13)13 Oktober 1912
Sterfte 16 Oktober 1989 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cornel Wilde (13 Oktober 1912 – 16 Oktober 1989) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sword of Lancelot (1963), The Naked Prey (1965), No Blade of Grass (1970), en Sharks' Treasure (1975).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search